Chakra balansering en Bamboes massering

Vir hulle wie permanent Moeg is, of sukkel om Emosionele Blokke en Skokke te oorkom

Waaroor gaan dit ? Dit gaan oor die volgende.

Elke mens het sewe basiese groot Chakras.
Chakras is nie vir die menslike oog sigbaar nie, maar kan deur middel van ’n Kurlian kamera in kleur op foto’s vasgelê word.
Elke mens het ’n fisiese liggaam en gemiddeld vier gees, of siele liggame, by name die Eteriese liggaam, die Astrale liggaam, die Mentale liggaam en die Rusala liggaam.
Die fisiese liggaam is die liggaam waarin ons as mens (geestelike Wese) woon terwyl ons op aarde is. Dit is die leë dop wat na ons heengaan begrawe word.
Die Eteriese liggaam verbind die fisiese liggaam met die Kosmos, sodat die fisiese liggaam energiek en gesond kan lewe.
Die Astrale liggaam huisves die menslike emosies en word na verwys as die Emosionele liggaam. Negentig persent van alle fisiese siektes se oorsprong word in die Eteriese en Astrale liggame gevind, wat nié met medikasie geneesbaar is nie.
Die Mentale of Chitta liggaam bevat die menslike gedagtes, bewussyn, beredenering en vyf persent van alle menslike siektes het hul oorsprong in dié liggaam.
Die Rusala liggaam bly gewoonlik na iemand se afsterwe agter en word deur sommige Psychics as ’n ‘spook’, of gees gesien.
Chakras is kleppe waardeur kosmiese energie vanuit die Kosmos na die Eteriese liggaam vloei, van waar dit verder na die organe en ander dele van die verskillende liggame herlei word.
Emosionele en of ander geestelike skokke kan veroorsaak dat Chakras vernou, of heeltemal sluit en nie verder funksioneer nie, wat fisiese liggaamlike, sielkundige en of psigiatriese siektes voort bring.
Geslote of gedeeltelik vernoude Chakras kan deur verskillende Esoteriese geneeskundige metodes herstel word, onder andere meditasie, Reiki, genesing met behulp van kristalle en klank / kleur terapie.
Klank terapie kan wissel in tegnieke. Ons metode is uniek. Ons gebruik nagevorste klank tegnieke wat hoofsaaklik deur die Lamas en Guru’s van Tibet op pasiënte gebruik word, aangevul met Genees Mantras wat ons direk van die Engele af kry en Kleur Visualisering tegnieke.
Twee tot drie een uur afsprake, wat oor dae gespasieer is, is gemiddeld genoeg om erg vernoude of algehele disfunksie van Chakras te normaliseer.
Geen geneeskundige kan eenhonderd persent genesing waarborg nie. Dit is net logies dat indien die liggaam se organe vrylik toegang tot Kosmiese energie het, die organe op ’n verbeterde vlak kan funksioneer, wat ’n beter energie vlak en lewenslus voortbring. Niemand wil tog permanent moeg of afgemat voel nie. Met ons unieke metode van Chakra balansering het u geen rede meer om lusteloos, afgemat, depressief, minderwaardig of geblok (ingeperk) te voel nie.
Vra ons gerus uit rondom u siekte of ongesteldhede en wie weet, baie moontlik kan ons u help. Ons het al wonderwerke beleef. Vra ons gerus hieroor uit.

Pryse wissel vanaf R150-00 per sessie van 1 uur of gedeelte van een uur. Vir meer besonderhede, skakel ons by 0837694207, of na ure op die kode 051-5224990, of sien ons Internet webwerf te www.wepsoerantre.co.za. Ernst

Bamboes massering

Tikala Ratso Farsa ! (Word Gesond!)

Een van die oudste en huidiglik vergete metodes om die liggaam die vinnigste spasmavry en gekalmeerd te kry. verskillende diktes Bamboes vir verskillende maseringstegnieke. Nie seer nie, maar baie, soos in baie kalmerend en ontspannend. Geen fisiese hande wat jou liggaam aanraak nie en geen pyniging om spasmas en gestresde spiere gesond te kry nie.
Die aanbieder van hierdie Masering is Kobus Snyman-Jordaan, die Lewensmaat van Ernst P Jordaan. Plek: Johannes Rabiestraat 28, Wilgehof, Bloemfontein. Kobus se selnommer is 0718949655 / 0784642368
Besoek gerus die webwerf www.esoterichealing.co.za vir meer

DSCF4611
DSCF4616
DSCF4618
DSCF4619
DSCF4621
Back to Top