• Boeke se pryse beloop R200 per Boek.

• Kursusse se prys beloop R350 per kursus.

• Konsultasies by my aan huis vir Toekomsvoorspelling en Berading beloop vanaf 1 Mei 2017 R350 per persoon vanaf Maandae tot Donderdae. Vrydae tot Sondae R450 per persoon. Ekstra vrae rondom enige ander persone beloop R100 per vraag. Hierdie diens sluit in die gebruikmaking van Siener- voorspellings (myself), Cheiromantiek, Fisionomiek, Numerologie, Astronomie, Channeling, Iridologie en uitstraling vibrasie ondersoeke. Almal Wetenskappe wat internasionaal deur erkende Psychics erken en gebruik word.

• Toekomsvoorspellings via E-pos beloop R450 per persoon en sluit dieselfde Wetenskap tegnieke as hierbo in. Dan benodig ek net die persoon van toepassing se gesig foto, naam, Van en Geboortedatm. Handpalm-afdrukke sowel as Bo-hand afdrukke, of per selfoon geneemde foto’s van die bo-hand en palm.

Praktyk tye en kostes:

Maandag – Donderdag na-ure R350-00

Vrydag – Sondag R450-00

Vakansiedae R450-00

E-pos ontledings R450-00

Chakra Balansering R450-00

• Besigheid en woonhuis besoeke rondom Paranormale Aktiwiteite Opklaring soos Spokery, Toordery, Goëlery, ensomeer in Bloemfontein (groter Bloemfontein uitgesluit) beloop R650. Dit sluit die fisiese ondersoek van die perseel inrondom wat presies verkeerd is en hoe dit reggestel kan word. Dit sluit nie die Regstel of genesing proses en prosedures in nie.

• Woonplekke en besigheid persele se diagnoses word per foto’s van die persele en die vertrekke in so `n perseel of persele gedoen. Koste hierom beloop R200 per woning of perseel. Hierdie metode word internasionaal gebruik en is net so akkuraat asof ek self in die perseel is. Genesing en op Opklaring van Paranormale teenwoordigheid in wonings en persele se pryse is opsioneel navraagbaar. Pryse hang af van woning en of besigheid persele se grootte.

• Esoteriese Geneeskundige Chakra Balansering by my aan huis beloop R450 per persoon en duur ongeveer 30 tot 40 minute.

• Navrae rondom ander Esoteriese Geneeskundige Kruiemiddels vir die opklaring van terminale siektes soos Kanker, Alzheimers, Skisofrenie, Depressie, Sere wat nie gesond word nie, ensomeer is welkom. Ons het die meeste van dié middels in voorraad en pos dit na enige adres nasionaal.

Kontak gerus vir enige navraag of bespreking, terugvoer binne 24 uur

Beramis Ligtoring

ADRES:
Johannes Rabie straat 28, Wilgehof Bloemfontein

EPOS:
ernstjordaan81@gmail.com

KONTAK NOMMER:
+27 (0)83-694-207

Indien u uself of ‘n persoon kan identifiseer met enige van die omstandighede of gevoelens wat op hierdie web tuiste bespreek word, skakel my gerus.

Back to Top