Kursus 1. Spirituele Meditasie

R350.00

Baie mense vra my gereeld waarom dit vir hulle voel as of hulle gebede nie verder as die plafon van hulle Gebedskamer gaan nie. Dié kursus, Spirituele Meditasie het ten doel om u te leer om in diepte te bid soos die Profete van ouds gebid het en soos die meer gevorderde Spirituele Heiliges vandag tot die Allerhoogste bid en met Hom tydens gebed tweerigting kommunikeer.

Compare
Categories:
Back to Top