Kursus 10. Reïnkarnasie en ‘Past Life Regression’

R350.00

Tydens dié kursus word die realiteit en bewyse vir die bestaan van Reïnkarnasie aan u verduidelik, asook wat presies ‘Past Life Regression’ behels en hoe u dit sélf kan aanwend om u eie vorige lewens op te spoor, ten einde  onder andere  ongevraagde vrese, fobies en negatiewe ingesteldheid te genees.

Compare
Categories:
Back to Top