Kursus 11. Spirituele Konflikte

R350.00

Wanneer `n siel (Wese) terwyl hy in `n menslike liggaam is om bewussyn aan daardie liggaam te gee na `n hoër vlak van Bewussyn aanbeweeg, bevind so `n siel homself in wat ons noem, `n ‘Bardo’ in die vleeslike lewe, waartydens die siel baie sensitief is vir die ‘saai van vertwyfeling’, veral uit geloof groepe vanuit `n laer Bewussynsvlak.

Compare
Categories:
Back to Top