Kursus 19. Soporo Ketelima. (Soek jouself)

R350.00

Ons lewe in `n wêreld van konstante verandering, `n wêreld van illusie wat aan `n groter illusie, naamlik tyd gekoppel is. Wie is jy werklik as geskape Wese en waar pas jy in? Waar kom jy vandaan en wie het jou geskape? Hoe soek jy jouself as jy jouself elke dag in `n spieël kan sien?

Compare
Categories:
Back to Top