Kursus 21. Ons Spirituele Tuin

R350.00

Mooi tuine is mooi tuine, maar dit wil nie sê as `n tuin uiterlik mooi vertoon, die aanvoelbaarheid en waarneminge in so `n tuin is ‘Sacred Space’ nie. Baie tuine is op die oog af mooi, maar sonder voël lewe, Engele en ander aanvoelbare Entiteite uit die Ligkant, wie aan die tuin `n gevoel van Hemelse rustigheid en harmonie gee. In hierdie kursus gaan u leer om u huis, sowel as u tuin te herskep na `n tuin waar selfs die blindes sal kan aanvoel dat dié plek rustig en anders voel.

Compare
Categories:
Back to Top