Kursus 24 Demonologie As deel van Godheidkunde, Duisterkant

R350.00

Demonologie is deel van ons elke dag se lewe. Elke dag beleef mense demone in aksie, maar besf nie wat regtig aan die gang is nie. Hierdie kursus het ten doel om aan elke leser te vertel hoe demone in iemand geïdentifiseer kan word, wat verskillende demone in mense se optrede behels en in baie gevalle hoe om daarvan ontslae te raak.

Compare
Categories:
Back to Top