Kursus 25 TO RE TA WANZOLIO METKETO Wees enige tyd altyd gereed

R350.00

Die aanloop tot ons leerproses. My aanloop tot ons leerproses begin op Sondag die 1 de April 2015.
Floranxa is in die Hospitaal se noodgevalle ingeneem, nadat `n reuse stuk beton sy regter groot toon letterlik vergruis het. Vir Floranxa is dit baie erg. Hy ken nie so iets soos die binnekant van `n Hospitaal nie. Nóg minder iets soos Noodgevalle, Nood-operasies, Narkose, en alles wat met so `n trauma gebeurlikheid gepaard gaan. Hy vat dit baie erg, want hy was in skok toe hy sien hoe sy toon aan die onderste vel van die toon hang. Sy vrees dat sy toon gaan afval was letterlik aanvoelbaar vir my, Kabous en Enrico wie vanaf die eerste oomblik by hom was om hom by te staan en te help. Floranxa het hartverskeurend gehuil soos iemand wie so pas van `n baie groot geliefde tydens `n Sielsverhuising afskeid moes neem.

Compare
Categories:
Back to Top